Praktyk

Kwalifikasies

MB, Ch B – Universiteit Vrystaat 1996

Ortopediese Chirurgie Universiteit Stellenbosch
M.Med (Orth) 2003
FC Orth (SA) 2003

Lidmaatskap/Affilliasies

SA Ortopediese Assosiasie (SAOA)
SA Knee Society (SAKS)
SA Shoulder and Elbow Society (SASES)
International Society of Arthroscopy, Knee Surgery and Orthopaedic Sports Medicine (ISAKOS)
American Academy of Ortopaedic Surgeons (AAOS)

Dr. Naude Marais is voltyds in Ortopediese privaat praktyk by Weskus Privaat Hospitaal te Vredenburg sedert 2004. Hy verskaf ‘n toegewyde Ortopediese Chirurgie diens met spesiale belangstelling in artroskopiese knie en skouer chirurgie sowel as knie- en heupvervangings chirurgie (artroplastie). Hy lewer ook sekere algemene Ortopediese dienste in hand en voet chirurgie sowel as trauma chirurgie.

Dr. Naude Marais lewer ‘n moderne opgedateerde Ortopediese diens en woon gereeld lokale en internasionale kongresse en kursusse by om ‘n wêreldklas moderne en holistiese standaard te onderhou. Hy is ook betrokke by die lewering van lesings as deel van voortgaande professionele ontwikkeling.

Kongres/kursus bygewoon 2016-2017
COMOC Kaapstad 2016
U2 Knie en Heup kursus Chengdu China 2016
AAOS Kongress San Diego VSA 2017 ISAKOS Shanghai China 2017
U2 Knie en Heup kursus Tainan Taiwan 2017

Bespreek 'n Afspraak

Suite 2 Weskus Privaat Hospitaal,
Voortrekkerstraat 22 Vredenburg, 7380

022-7132227 / 022-7132237